Gemaklike werk spasie te huur naby tale ander besighede.
Werks winkel met baie werk spasie n klein kantoor, en enkel badkamer. Gerieflik vir voertuie reg maak, met redelike binnehof langs die werks winkel om te gebruik
Konvensionele krag en water rekening betaalbaar elke maand.